About Me

Hi, My name is Karina, and I am a Specialised Kinesiologist with 2 international diplomas in Kinesiology. To know more about me click here.

Search

"My daughter Shannon was affected by many rejection issues due to a divorce and her father not being ‘interested’ in her as a person. Karina performed two Kinesiology sessions with her and the improvement on an emotional level was tremendous. It helped her heal some of her rejection, stress and anxiety issues.

I highly recommend Karina and the sessions that she performs."

"I came to Karina for kinesiology suffering from bad depression. After one session I could not believe it, but the depression lifted and I felt much better.

Even my family saw a big difference, thy said I was much easier to be with."

– Manuela 2007/10

"I have a 13 year old boy that has had learning problems. This has places a lot of stress on him and it was a continual battle to get him to do his homework and be positive about school.

After just 2 sessions with Karina his attitude completely changed. He started doing his homework without being told to and he was much happier in general.

It has been the best response of all the treatments I have tried for learning problems."

Liewe Karina,


Met hierdie brief wil ek net dankie se hoe jy my vrou se depressie stop gesit het en haar weer lus an die lewe gegee het.

Sy het baie mediese probleme, sy het van kleins af al probleme met haar niere, maar die dokters kon dit nie sien nie en jare later moes die een nier verwyder word en die ander een is nou besig om in te gee, haar skildklier was verwyder weens kanker, sy het baaie erg angina, sy is n diabeet, elke twee jaar moet sy n colonoskopie doen weens poliepe en nog ander klein probleempies. Toe sy weer een van die routine ondersoeke moet gaan se sy vir die dokter “ Ek weet nie wat ek hier eintlik doen, want ek het nie n dokter nodig om dood te gaan.” Natuurlik was die dokter geskok en het onmiddelik n psigiater of n psigoloog aanbevel.

Skielik , met al die soek na iemand wat geskik is om haar te sien , kom jou naam op deur my dogter en ons het toe besluit dit kan nie skade doen nie en het toe n sessie gereel.
Sy het verander, sy loop in die tuin rond en kyk na die blomme,sy lag weer en maak grappe, met ander woorde, sy het weer lus vir die lewe.
Ek weet nie wat julle twee by die sessie doen, maar dit werk n hondert present. Selfs die nierfunksie het effens verbeter.

Wie nou nog twyfel an Kinesiologie moet sy kop laat lees, ek kan net vir almal aanbeveel as jy probleme het, gaan gerus na Karina toe, sy kan definitief help.
Baaie dankie vir al jou moeite

Norbert Knaus - 27 Nov. 2011

© 2013 Energy 2 Wellness. All Rights Reserved.